Rosamund Pike

Rosamund Pike
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Rosamund Mary Ellen Pike
Geboorte 27 Januarie 1979 (1979-01-27)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rosamund Pike (gebore 27 Januarie 1979) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Die Another Day (2002), Pride & Prejudice (2005), Jack Reacher (2012), en Gone Girl (2014).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search